top of page

Welkom by Laerskool Trichardt

Waar elke kind tel

Ons Skool

'n Skool met tradisie, visie en mense wat omgee.

Laerskool Trichardt is ’n trotse skool met diep wortels in ons gemeenskap. Ons bou aan ’n toekoms waar elke kind gesien, gehoor en ondersteun word - met ’n sterk fokus op waardes, prestasie en samehorigheid.

WhatsApp Image 2026-01-31 at 22.49.43.jpeg

Lewe by Laerskool Trichardt

’n Volronde skoolervaring - akademie, sport, kultuur en meer.

By Laerskool Trichardt glo ons elke kind verdien die beste geleenthede. Ons bied gehalte-onderrig, sport en kultuur vir almal - in ’n veilige en ondersteunende omgewing waar elke leerder kan groei en blom.

Akademie

Ons streef na uitnemendheid deur gehalte-onderrig, toegewyde onderwysers en ’n leeromgewing waar elke kind se potensiaal ontwikkel kan word.

Sport

Sport bou spanwerk, selfvertroue en trots. Ons bied verskeie sportgeleenthede waar elke leerder kan deelneem en groei.

Kultuur

Kultuur gee elke kind die kans om hul talente te ontdek en kreatief uitdrukking te gee deur musiek, toneel, dans en kuns.

Ekstra dienste

Ons ondersteun gesinne met praktiese dienste soos  leerondersteuning om elke leerder se dag makliker en veiliger te maak.

Laerskool Trichardt Kleuterskool

Ons kleuterskool bied ’n liefdevolle en gestruktureerde begin vir jong leerlinge.

Smiling Girl with Books

Algemene Inligting

Hier vind jy alles wat jy moet weet om deel te word van ons skoolgemeenskap - van kwartaal programme, inskrywingsvorms en busroetes tot skooldrag en belangrike reëls. Alles op een plek, maklik en gerieflik.

Opsoek na skool kalender, vorms of beleidstukke? Vind dit maklik hier.

Ons skool se sukses deur die oë van ons ouers en leerders

Laerskool Trichardt is regtig uitstekend! Die onderwysers is toegewyd, vriendelik en altyd bereid om ekstra moeite te doen om leerders te help. Die leeromgewing is positief, veilig en motiverend, wat dit lekker maak vir ons Kinders om hier te wees.

, maar ook groei. Ons is trots om deel te wees van so ’n awesome skool!

Chanel Venter

This is your Testimonial section paragraph. It’s a great place to tell users how much you value your customers and their feedback.

Max Johnson

This is your Testimonial section paragraph. It’s a great place to tell users how much you value your customers and their feedback.

Jesse Neimus

This is your Testimonial section paragraph. It’s a great place to tell users how much you value your customers and their feedback.

Drew Carlyle

Vennootskappe wat saak maak

Ons is opreg dankbaar vir al ons borge wie se ondersteuning ’n groot verskil maak in ons skoolgemeenskap. Julle help ons om beter geleenthede, projekte en programme vir ons leerders moontlik te maak.

dekalb_edited.jpg

Ons Borg van die Maand

DEKALB

Word 'n Borg-

Bou saam aan ons toekoms

Sluit aan as 'n trotse borg van Laerskool Trichardt en geniet waardevolle blootstelling aan ons breë skoolgemeenskap. Ons bied verskeie bemarkingsgeleenthede – insluitend sigbaarheid by geleenthede, digitale en gedrukte platforms, asook persoonlike erkenning. Help ons om jong leerders se potensiaal te ontwikkel, terwyl jou besigheid bemarking van waarde kry.

Volg ons op Sosiale Media

  • Instagram
  • Facebook
  • Youtube
  • TikTok
Laerskool Trichardt skoolwaper.jpeg

Laerskool Trichardt

GET IN TOUCH

Tel. 123-456-7890
info@mysite.com
500 Terry Francois St.

MENU

Home

About

Services

FOLLOW US

Facebook

Instagram

Linkedin

OPENING HOURS

Mon - Fri: 8am - 8pm
Saturday: 9am - 7pm
Sunday: 9am - 8pm

Web design by Design Studio Name

© 2035 by Site Name. Created on Wix Studio.

bottom of page