
Welkom by Laerskool Trichardt
Waar elke kind tel
Ons Skool
'n Skool met tradisie, visie en mense wat omgee.
Lewe by Laerskool Trichardt
’n Gebalanseerde skoolervaring - akademie, sport, kultuur en meer.
By Laerskool Trichardt glo ons elke kind verdien die beste geleenthede. Ons bied gehalte-onderrig, sport en kultuur vir almal - in ’n veilige en ondersteunende omgewing waar elke leerder kan groei en blom.
Laerskool Trichardt Kleuterskool
Ons kleuterskool bied ’n liefdevolle en gestruktureerde begin vir jong leerlinge.

Ons skool se sukses deur die oë van ons ouers en leerders
Laerskool Trichardt is regtig uitstekend! Die onderwysers is toegewyd, vriendelik en altyd bereid om ekstra moeite te doen om leerders te help. Die leeromgewing is positief, veilig en motiverend, wat dit lekker maak vir ons Kinders om hier te wees. Ons is trots om deel te wees van so ’n awesome skool!
Chanel Venter
Being part of this small school since our son was three has been an incredibly positive experience. The close-knit environment means children receive personal attention and are encouraged to take part in a wide range of activities and sports. Our son has never felt overlooked - instead, he feels included and valued. The teachers are dedicated and responsive, addressing concerns quickly and fostering a safe, respectful atmosphere.
Anoniem
Laerskool Trichardt not just a school but my children's second home. A privilege to be part of this family.
A well organised and established learning environment, where core values are demonstrated daily. Teachers are hardworking and passionate resulting in outstanding academic results. Laerskool Trichardt has set a solid foundation in my children's academic future.
Anoniem
Laerskool Trichardt is dalk 'n klein skool maar hul het groot harte van die onderwysers to by die dame in die kombuis.
Die skool is en was net goed vir my kinders.
Kinders is nie net 'n nommer in Trichardt nie elke kind word op sy naam geroep.
Laerskool Trichardt is 'n puik skool.
Drew Carlyle
Vennootskappe wat saak maak
Ons is opreg dankbaar vir al ons borge wie se ondersteuning ’n groot verskil maak in ons skoolgemeenskap. Julle help ons om beter geleenthede, projekte en programme vir ons leerders moontlik te maak.


Word 'n Borg-
bou saam aan ons toekoms
Sluit aan as 'n trotse borg van Laerskool Trichardt en geniet waardevolle blootstelling aan ons breë skoolgemeenskap. Ons bied verskeie bemarkingsgeleenthede – insluitend sigbaarheid by geleenthede, digitale en gedrukte platforms, asook persoonlike erkenning. Help ons om jong leerders se potensiaal te ontwikkel, terwyl jou besigheid bemarking van waarde kry.
Laerskool Trichardt
Ruth First Straat
Trichardt
2300
Skoolure
Maandag-Donderdag
07.30-13.30
Vrydag
07.30-13.00
Kantoorure
Maandag-Donderdag
07:00 tot 14:00
Vrydag
07:00 – 13:00
© 2026 by Laerskool Trichardt








